In onsself lê die toekoms

Te gereeld hoor ons hoe sekere narratiewe onder ons mense oor en oor herhaal word. “Die Boere kan nie saamstaan nie”, “Ons sal nooit weer oor onsself regeer nie”, “Mens kan niemand meer vertrou nie”, ensovoorts... Baie ander wat wel nog hoop vir ‘n toekoms het, plaas al daardie hoop in een of ander toekomstige leier met ‘n bruin pak klere of wag vir ons Hemelse Vader self om neer te daal en die Vierkleur weer op te hys terwyl ons sit en niks doen nie.

Min besef egter dat die enigste oplossing tot ons stryd, alleenlik uit ons eie hande kan kom. Die totale Westerse wêreld word tans oorheers deur uitverkoopte vrymesselaar leiers wat almal daartoe werk om die agenda van die internasionale Joodse geldmag te verwesenlik.

Daarom kan ons nie soos sekere organisasies op ‘n internasionale platvorm klim en hierdie regerings smeek vir hulp nie. Simpatie mag dit wel vir ons saak skep onder die algemene publiek, maar hierdie simpatie sal ook kort duur aangesien mense in hierdie lande heelwat probleme van hul eie het om oor te bekommer. Die Vereenigde Nasies by wie sekere sesseringsgroepe in SA toestemming wil vra om vry te wees, word ook deur dieselfde anti-blanke vyande beheer. Van hulle af kan ons beslis nie ware vryheid of vryheid sonder globalistiese voorwaardes verwag nie. 

Dan bly die vraag staan, waar sal ons hulp vandaan kom? Onmiddelik sal baie van ons mense sê “van bo af”, maar sal dit regtig indien ons niks van ons kant af doen nie? Kan ons werklik verwag dat God ons gaan seën met die grootste moontlike prys, naamlik vryheid, indien ons nie eers wil opstaan en die werk insit om onsself te help nie?

By die Vryburger Beweging glo ons anders. Ons is wel oortuig dat God ons uit hierdie donkerste hoofstuk van ons Volk se bestaan sal bystaan, maar alleenlik as ons werklik die arbeid in sit om daardie ideaal na te streef. Wanneer ons praat van “arbeid”, is die konteks waarin ons dit gebruik gemik op twee hoofsaaklike aspekte. 

Die eerste aspek is om weer as ‘n Volk na afsondering te streef. Apartheid is nie net ‘n skriftuurlike wet wat God in plek gestel het vir die mensdom nie, maar ook ‘n natuurlike wet wat Hy geskep het om vrede en orde te bewaar tussen die verskillende etniese groepe van die wêreld. Breek hierdie wet, en jy, (jou Volk), sal swaar lei onder die nagevolge daarvan. Daar is sekerlik nie ‘n beter voorbeeld daarvan as ons Blankes in Suid-Afrika nie. Die rede waarom dit met ons vandag so swaar gaan is nie soos baie mense beweer, asgevolg van die politiek, regstellende aksie, korrupsie of misdaad nie, dit is asgevolg van die oorspronklike sonde self! Die afskaffing van ons afsondering. As Vryburgers glo ons dat God ons arbeid slegs sal steun en seën indien alles wat ons doen, weer Sy wet van afsondering probeer bevorder. Daarom streef ons as ‘n beweging voortdurend na ‘n Volkstaat vir ons eie mense, hoe moeilik en lank dit ookal mag neem om te bereik. Dit is ‘n ideaal wat ons voorvaders begin het toe hul vir die eerste keer voet op die donker kontinent gesit het en dit is ‘n ideaal wat ons aan ons nageslagte sal oordra van generasie tot generasie.

Die tweede aspek waarop ons glo arbeid gebaseer moet word om ons Volk te red, is die strewe na reinheid. Dit is noodsaaklik dat ons weer werk in sit om die sterk dissipline en waardes wat ons voorheen gekoester het terug te bring en die globale kultuur wat ons aanvaar het, te begin verwerp. Die huidige afvallige toestand waarin baie van ons mense geval het, is ongekend in die totale bestaan van ons Volk. Nog nooit was daar ‘n tydperk in ons geskiedenis waar ons so verlope was en so vêr van die reine waardes af beweeg het wat God daar vir ons gestel het nie. As Vryburgers glo ons dat daar ‘n interne reinigingsproses moet plaasvind in ons Volk waar alle afvalligheid uit die laer van ons samelewing gewerk moet word. Meeste konserwatiewes sal hiermee saam stem, baie van hulle sê dit selfs, “God sal ons eers seën as ons weer rein lewe”, tog kyk hulle bloot ander kant toe wanneer afvalligheid hulle in die gesig staar en aanvaar hulle dit, of nog erger as dit, raak baie van hulle self afvallig. Daar is ‘n goeie rede waarom die gesegte bestaan wat sê dat konserwatisme liberalisme van 10 jaar gelede is, want dit het geen vaste waardes om aan vas te klou nie en beweeg voortdurend meer links. Wat maak die Vryburger Beweging dan anders in hierdie verband mag jy vra en hoe takel ons die kwessie van afvalligheid? Die antwoord is deur laer te trek en ‘n waardestelsel in plek te stel wat Volksnasionalisme genoem word. Die doel van hierdie waardestelsel is nie om die Bybel te vervang nie, maar om ‘n streng gedragsetiek of erekode daar te stel wat ‘n gesonde en reine samelewing verseker onder ons volksgenote wat besluit om deel te word van ons laer. Anders as konserwatisme, is die waardes van Volksnasionalisme ewig en standvastig en skep ons ‘n kultuur binne die Vryburger gemeenskap om mekaar sterk verantwoordelik te hou indien daar buite hierdie waardes opgetree word. Alle ongepaste gedrag wat onrein van aard is word uit ons laer gedryf en so bou ons voort aan ‘n sterk en morele samelewing. Dit is die manier hoe ons as die Vryburger Beweging die kwessie van afvalligheid benader.  

Een ding wat ons Volk nou meer as ooit nodig het is hoop. As ‘n beweging beywer ons onsself daarop om weer op te bou en daardie hoop te skep. Ons sal van die grond af en deur volkseie arbeid weer ons eie strukture oprig wat eksklusief en sonder skaamte vir Blanke belange staan. Daar word baie vir ons gesê moet nie die wiel herontwerp nie, maar ons sê nee, die wiel is pap en gebreek, dis swak en nodig ‘n nuwe en sterker ontwerp, een wat nie die foute van die vorige ontwerp bevat nie. Ons is ‘n jong generasie van vooruitstrewende Afrikaners wat absoluut wil weg doen met die verslaande mentaliteit van ons ouers se generasie. Ons omhels ‘n positiewe kan-doen houding en werk na ‘n gemene doelwit. Ons beweging sal die talente van ons eie mense gebruik in elke moontlike faset van die lewe want ons glo dat al die antwoorde en oplossings reeds binne ons Volk lê en wag om benut te word.

Ons verstaan dat indien ons voortdurend arbeid in ons eie toekoms belê, nie net ons die vrugte daarvan sal geniet nie, maar ook die opvolgende generasies. Ons sal hierdie positiewe mentaliteit en die waardes van ons beweging aan ons eie kinders oor dra sodat hulle verder ons stryd sal voort sit. Ons visie is nie om ‘n klein en verslaande minderheid te wees nie, maar ‘n groot en sterk Volk wat oor homself regeer en weer seggenskap en respek op die wêreldverhoog sal geniet. Dit is ons visie en hoe ons daar gaan uit kom sal ons saam op hierdie reis uitvind. Ons is nie bang vir wat voorlê nie want ons weet God is met ons net soos Hy met ons voorvaders was. Die geskiedenis van die Boervolk eindig nie met die nuwe Suid-Afrika nie, nee, dit begin nou maar eers en het nog lank nie sy hoogtepunt bereik nie. Ons Volk het ‘n magdom van potensiaal en ons beweging sal poog om hierdie potensiaal weer aan te wakker.

God het die toekoms van ons Volk in ons eie hande geplaas, maar dit is die besluite en aksies wat ons neem, asook die arbeid wat ons in sit wat sal bepaal of Hy ons sal seën met die prys van vryheid. Met dit gesê, veg ons verder voort as kamerade met ons koppe omhoog, want ons sal wen!

Los gerus jou kommentaar en laat weet ons wat jou gedagtes is rondom die artikel. Wat is jou visie vir ons Volk?

Previous
Previous

Ras maak saak, hier is hoekom