Ras maak saak, hier is hoekom

As volksnasionaliste, weet ons dat ras die belangrikste aspek is waaruit ons Volk bestaan. Daaruit word ons taal, kultuur, geloof, tradisies en alles anders waaruit ons bestaan gebore. Teenstanders van die beweging sal ons “rasmal” of “rasbeheb” noem, maar ons weet dat dit alles oor die preservering en voortbestaan van ons Volk en die Westerse beskawing in geheel gaan. Indien die Blanke ras uitsterf, sal die wêreld in absolute chaos en donkerte verval.

Ons vyande, die Joodse Nuwe Wêreld Orde en hul globale humanistiese beweging, probeer voorgee dat ons almal uit een ras, naamlik die menseras bestaan. Hulle gee verder voor dat ras nie saak maak nie of dat ras slegs uit velkleur bestaan en geen dieper betekenis het nie. Hierdie valse narratief het oor tyd die norm geraak deur jare se herhaling daarvan deur dieselfde instansies wat deur ons vyande oorgeneem was en beheer word. Soveel so dat meeste Blankes dit al glo en selfs herhaal en vir mekaar sê. “Toevallig” word hierdie narratief slegs aan Blankes verkoop. Almal anders word aangemoedig om trots te wees op hul ras en te verenig daaragter. Elke liewe ras ter wêreld behalwe die “bose, kolonialistiese” Blankes natuurlik…

‘n Ander gebied waarin ons vyande baie suksesvol is, is om in volle beheer van die politieke landskap te wees en die narratiewe aan beide kante van die debat te beheer. Dit doen hulle deur die skep van beheerde opposisiepartye en leiers wat dan die illusie onder die algemene publiek skep dat daar wel 'n politieke oplossing is. Deur hierdie taktiek op westerse lande uit te oefen, verseker hulle dat Blankes nooit uit hul greep losbreek deur die derde en alternatiewe opsie te kies wat Wit-Nasionalisme is nie.

Blankes word tans binne die "Matrix" van die demokratiese sisteem gehou deur die blou (liberale) of rooi (konserwatiewe) pil aangebied te word. Maar wanneer die “wit-pil” (Blanke Nasionalisme) ter sprake kom, sal hulle dit beswadder met al die mag van die hoofstroommedia waarvan hulle ook in volle in beheer is. Dit is om hierdie rede dat Blanke-Nasionalisme altyd as die grootste euwel uitgemaak word in die media.

Die waarheid is egter altyd sterkter as die leuen en daar is miljoene Blankes reg oor die wêreld wat besig is om te ontwaak en uit die “Matrix” illusie te kom deur die wit-pil te neem.

Die aanvaarding dat ras nie saak maak nie, was een van die deurslaggewende faktore wat Wit mense reg oor die wêreld oortuig het om hul lande se grense oop te stel vir vreemde rasse en multikulturalisme ‘n kans te gee. As 'n resultaat hiervan, sien ons vandag vir die eerste keer sedert die donker eeue hoe die totale Westerse beskawing besig is om te verswak en agteruit te gaan.

Baie konserwatiewe en linksgesinde Blankes in Suid-Afrika wat nog aan die “reënboognasie” idee probeer vasklou en “rasblind” is, sal die Swart bevolking daarvan beskuldig om “ras beheb” te wees, maar besef nie dat dit juis hierdie bewustheid van ras is wat Swartes so ‘n mag maak en hulle help om saam te staan nie. Net soos ons, is daar ook klomp verskille tussen swart individue, maar hierdie verskille word altyd gesien as sekondêr wanneer die belange van hul ras ter sprake kom. Anders as ons Blankes wat klomp groepies begin maak het, elkeen met sy eie idees waaragter ons probeer verenig, het die Swart bevolkings eenvoudig trou gebly aan dit waaruit hul biologies bestaan en sien mekaar as ‘n kollektief. Daarom sal ons gereeld sien hoe hulle soos een man sal opstaan wanneer een van hul eie deur ‘n buitegroep benadeel word. Die kollektiewe sienning wat hulle het skep onder hulle ‘n kultuur met die volgende gesindheid: “Raak aan een van ons en jy raak aan ons almal”.

Hierdie is natuurlik nie net ‘n Swart karaktereienskap nie, maar een wat elke ras op aarde omhels as iets positief en noodsaaklik. ‘n Gesindheid wat ons eie voorvaders tot redelik onlangs nog aanvaar het as die norm, voordat hulle ons begin breinspoel het. Die kollektiewe denkwyse preserveer nie net ‘n ras nie, maar beskerm dit ook teen eksterne bedreigings. Wanneer ‘n ras bewus is van sy kollektiewe bestaan en trots is daarop, skep dit die nodige bedreidwilligheid om dit te preserveer en te verdedig. Die kultuur wat individualisme bevorder, het presies die teenoorgestelde effek.

Die punt is dat die kollektiewe denkwyse kragtig is. Wanneer ons terugkyk na ons eie geskiedenis, spreek die resultate vanself, waar Wit mense verenig was, was oorwinning en voorspoed onvermydelik. Maar toe ons mekaar begin sien het as ‘n klomp individue met geen verbintenis aan mekaar nie, het dit ons begin verswak en oopstel vir allerhande eksterne gevare en invloede.

Al meer Blankes in die wêreld het teen hierdie tyd tot ‘n mate al besef dat die hele globalistiese sisteem anti-blank is. Min verstaan egter nog waarom dit so is, aangesien hul onbewus is van die ware kragdinamika van wêreld politiek en wie werklik agter dit sit. Eers wanneer die oorsprong van hierdie gif ontdek word en 'n persoon tot die besef kom wat hierdie vyand se ware agenda is, sal hy verstaan waarom die hele demokratiese stelsel wat deur hierdie selfde vyand ontwerp is, die Blanke ras en die Christendom sien as hul nommer een vyand wat vernietig moet word. Hierdie gedeelde aanslag op ons alleen behoort genoeg rede vir die Blankedom te wees om te begin verenig as ‘n kollektief en ons verskille eenkant te sit. Hierdie is presies wat Blanke-Nasionalisme bevorder en waarom dit so gevrees word deur ons vyande.

Laastens, ras is ook belangrik want dit gaan oor eer. Hy wat die bestaan en die uniekheid van sy ras ontken, ontken ook die einste boublokke waarmee God hom en sy Volk geskep het, sowel as die eeue se opofferings van sy voorvaders. Ons ras bestaan uit unieke genetiese en karakter eienskappe wat ons onderskei van almal anders in die wêreld. Deur ons bloed vloei die verhaal van duisende jare se geskiedenis. Stories van heldemoed, swaarkry en oorwinning. Stories wat reeds geskryf is, maar ook stories wat steeds geskryf word en geskryf gaan word vir solank as wat ons ras bly voortbestaan.

As Vryburgers is ons onbeskaamd lief vir ons ras en trots daarop om Wit te wees. Ons verstaan dat ons ras een van die kosbaarste geskenke van ons Skepper af is wat Hy van ons verwag om te bewaar en voort te sit.

Los gerus jou kommentaar hieronder en laat weet ons waarom jy trots daarop is om Wit te wees!

Previous
Previous

‘n Stem vir ons Volk

Next
Next

In onsself lê die toekoms