vryburger beweging vryburger beweging

Hoor die roepstem! Geloftedag 2023

Saterdagaand sal daar ook ‘n fakkel mars plaasvind waar ons die 21 vryheidsbeginsels van die beweging gaan voorlees en ‘n paar liedere saam sing om die vuur en…

Read More
vryburger beweging vryburger beweging

Pro-Blanke Aksie Dag - Kom neem deel!

Die hoof doel van die Pro-Blanke Aksie veldtog is om hoop te skep. Dit is om ons mense daar buite te herinner dat hulle nie alleen in hierdie stryd is nie en dat hulle die reg het om trots te wees op wie en wat hulle is.

Read More
vryburger beweging vryburger beweging

‘n Waardestelsel vir ons Volk

In die bekende woorde van oom Jaap Marais; “Bring bymekaar dit wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort”. En dit is hoe die Vryburger Beweging sal poog om ons Volk te verenig.

Read More